Karoo Doilies

R 50,00 each
Grootte
Ontwerp

+

Herbruikbare materiaal doilies om slaai en ander bakke te bedek.  Geskik vir gebruik in die yskas of buite.  Die 40cm doilie pas perfek oor 'n "underplate". Beskikbaar in Medium (32cm) en Groot (40cm).