Plastiek Oorgetrekte Sakke

R 150,00 each
Kleur
Ontwerp
Tipe

+

Handgedrukte katoen sakke wat met plastiek oorgetrek is en waterdigte voering aan die binnekant.  Een klein sakkie aan die binnekant.  Maak met metaal knip toe.  Handsak - 43cm x 32cm. Strandsak:  50cm x 40cm.

 

<

Kontak Ons

Indien jy meer inligting verlang, vul asb hierdie vorm in. Ons sal so gou moontlik in verbinding met jou tree.
Let asb op na die vereiste velde.
captcha
Herlaai

Address

39 Green Street
Noord-Einde
Port Elizabeth
6045

Kantoor Tel:
041 4846215

Selfoon:
084 8118 797

E-pos:
Streepsak@telkomsa.net