4cm Hangertjies met leertoutjie. Verskeidenheid ontwerpe beskikbaar.
'n Verskeidenheid van sakke is beskikbaar: Ipad sakke, handsakke, skouersakke, strandsakke asook kosmetiese sakkies.
'n Verskeidenheid van Handsakke is beskikbaar:Windpomp sakke, Hartjie sakke, Protea sakke en meer.
Handgedrukte ponchos is die ideale afronding vir enige uitrusting somer of winter.
'n Verskeidenheid van rug sakke is beskikbaar: windpomp sakke, Hartjies sakke, Protea Rugsakke.
Snood / Infinity Scarf / Aanmekaar serp - almal handgedruk in 'n verskeidenheid van kleure en ontwerpe
Handgedrukte tafellopers van katoen materiaal. Beskikbaar in wit, rooi, grys, swart en "stone".
Handgedrukte katoen kussingslope in verskeidenheid van kleure en ontwerpe.
Perfekte geskenk vir die gasheer of gasvrou vir 'n eteafspraak.
Afdrooglappe, Vatdoeke of Brooddoeke, als met tipies Afrikaanse sêgoed.
'n Veskeindenheid voorskote is beskikbaar, met enige iets van "Bly Kalm en Braai" tot 'n klassieke windpomp of Protea.
A reeks van ons eie ontwerpe papier gedrukte produkte is beskikbaar: van papier plekmatjies tot Karton "coasters".
Handgedrukte potloodsakkies in ‘n verskeidenheid van ontwerpe.
Address:
39 Green Street
Noord-Einde
Port Elizabeth
6045
Kantoor Tel:
041 4846215
Selfoon:
084 8118 797
E-pos:
Streepsak@telkomsa.net