Streepsak is gebasseer in Port Elizabeth en span hul kreatiewe talente saam om unieke handgemaakte dekor-items, geskenke, asook mode-bykomstighede plaaslik te vervaardig. Die Suid-Afrikaanse erfenis dien as inspirasie vir ons ontwerpe en dra by tot die individualiteit van ons produkte. Die produkte sluit in handsakke, strandsakke, ponchos, snoods, tafellopers, papier plekmatjies, materiaal doilies, iPad-sakke, voorskote, braaisakke en nog meer!
BESTEL HIER - GAAN NA AANLYN WINKEL